Monday, June 9, 2008

Cronulla

Cronulla - Ons eerste tuiste toe ons hier in Sydney geland het. 'n Pragtige area - 'n regte vakansie dorpie ....




Die Quest Inn hotel waarin ons die eerste 2 weke gebly het





Reg voor ons hotel was die Cronulla North Beach park










Die swem strand van Cronulla North Beach














Die padjie langs die see wat van Cronulla North beach na Cronulla South loop ..


Rots swembaddens langs die padjie






Cronulla South Beach






Daar is sommer 'n heerlike piekniek area reg langsaan die strand.




Cronulla South Beach park









Cronulla se winkel kompleks




.....

No comments: